Kremetart Jeugklub Rugby sewestoernooi in Augustus

Kremetart Jeugklub Rugby nooi alle o/11- en o/13 sewesrugbyspanne uit om deel te neem aan die 7’s Rugbytoernooi

Kremetart Jeugklub Rugby nooi alle o/11- en o/13 sewesrugbyspanne uit om deel te neem aan die 7’s Rugbytoernooi wat op Saterdag, 26 Augustus plaasvind by Tom Naudé. Om by die tradisie voort te sit sal daar ‘n shield, bowl, plate, cup finale wees en medaljes vir elke finaal. Daar gaan Limpopo keurders wees opsoek na talent.

Daar sal ook verskeie kos en vlooimark stalletjies beskikbaar wees, bring jou gesin en kom geniet die dag.

Vir enige rugbynavrae, kontak Jan Slabbert by 083 483 7069 of [email protected] en vir stalletjienavrae, kontak Simoné Oosthuizen by 074 992 7950 of [email protected]

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Fuel prices set to increase in August

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends: