Kom pak julle huweliks ‘toolbox’ saam met Daru

Dink jy aan trou of wonder jy of jy moet trou?

Kom geniet ‘n aand saam met Daru de Wet by Agapé Christen Gemeente op Vrydag, 19 Mei om 18:30 vir 19:00.
Toegang is gratis en daar sal kos en koeldrank te koop wees, asook pryse om te wen. Vir meer inligting kontak Lylani op 071 354 2211.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
No casualties after bus catches fire