Kom oefen jou lagspiere saam met Boesman

Kokomo Radio bring vermaak wat die lagspiere gaan prikkel op Saterdag, 29 April met Boesman die Namakwaland se Boerseun en ander karakters.

Boesman en al sy karakters gaan inwoners in die Tom Naudé skoolsaal kom vermaak teen R100 per kaartjie.

Kaartjies is beperk so kontak (015) 297 6338 om jou plek te bespreek.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Joe to know his fate on Wednesday