Kom kuier saam met jou ouers by die Straatkafee

Die Piet Potgieter Ouetehuis gaan op 26 Augustus ‘n kinder- en ouerdag hou en nooi al die inwoners om saam met hulle kinders te kom kuier.

Die tema is Straatkafee en die verrigtinge sal om 10:00 begin. Die Christelike sanger, Barend Deysel, sal die dag spesiaal maak met pragliedjies vir vermaak.

Tee, verversings en middagete sal beskikbaar wees teen R30 per persoon. Besprekings en betalings kan by die tehuis in Hoogestraat gedoen word.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kom trap saam by HPP se Tour de Pot

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends: