Balletsterre kom bekoor in die bos

Hierdie geleentheid word gereël om geld in te samel vir twee nie-winsgewende organisasies naamlik, die wêreld se eerste Rhino Orphanage en ook die “Training Teachers in Townships Program”.

Op 9 September bied Legend Golf & Safari Resort vir ‘n derde jaar die “Ballet in the Bush” aan. Die organiseerder Dirk Badenhorst sê internasionale balletdansers gaan die gaste bekoor met hulle danspassies.

Hierdie geleentheid word gereël om geld in te samel vir twee nie-winsgewende organisasies naamlik, die wêreld se eerste Rhino Orphanage en ook die “Training Teachers in Townships Program”. Kaartjies kan bespreek word op Quicket of deur Legend Hospitality Group teen R190 volwassenes, en R80 skoliere. Daar sal ook

‘n ete aangebied word teen R 250 per persoon.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Paaltjies kantel vir Tommies

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends: