School sport

Pietie-langasems haal uit en wys

Hoërskool Pietersburg (PHS) het Maandag, 14 Augustus aan die jaarlikse Noordstreek Interhoër Landloop gaan deelneem.

Virseker Beker in HPP se visier

Die spanne sal op 19 Augustus teen onderskeidelik Hoërskool Fochville en Hoërskool Overvaal in Benoni te staan kom.

Soccer galore as MH, PEPPS girls face off

The girls soccer players of Mitchell House faced off against the girls team from PEPPS in an action-packed league match on Thursday, 10 August.

Driekuns vir HPP se ysters

Die o/16-rugbyspan van Hoërskool Piet Potgieter is ware ysters nadat hulle verlede Saterdag as wenners van die Limpopoliga vir medium skole van die veld gestap het

Tommies ry Tour de Plaas

Die eerste Spur MTB skolefietsryligabyeenkoms, beter bekend as die Tour de Plaas, is Saterdag by Hoërskool Merensky gery.

Cappies girls break soccer mould

Even though soccer is mainly seen as a male sport, several female learners from Capricorn High School are breaking the mould by showcasing their soccer skills on the field.

Glen sets his sights on green and gold

Northern Academy’s u/15 football captain and centre back player Glen Malesa is making great strides in this sport, not only for his school’s team, but also on a national level.
Top