Sport

Mzansi runners on the benefits of long distance running

In celebration of the Mzansi Athletics Club first anniversary, members together with friends of the club had a special 30 km training run and brief cake cutting ceremony just outside Peter Mokaba Stadium on Saturday 13 January.

Glen (17) toer saam met Titans Cubs

Na afloop van die o/19 Khaya Majola Krieketweek in Desember, is Limpopospeler en Hoërskool Pietersburg leerder, Glen Groenewald (17), vir die Multiply Titans se o/19-Cubsspan gekies.

Hanru se oog op vanjaar se Statebondspele

“Hanru het baie goed gestoei tydens die Statebond Stoeikampioenskappe in Desember en ons hou duimvas dat hy vir vanjaar se Statebondspele gekies word” – Rudi Botha

Doebai-bederf vir HPP sewes-speelers

Twee van Hoërskool Piet Potgieter se ywerige rugbyspelers het vanaf 27 November tot 4 Desember aan die o/19-Emirates Sewesrugbytoernooi in Doebai uitgedraf en ook die kans gehad om dié pragtige hoofstad in Arabië saam met die mede-afrigter van die African Knightsspan, Renier Labuschagne, te verken.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends: