Blogs

Nog ‘n boer…

Ek was nog wakker toe die boodskap op my foon deurkom: Nog ‘n plaas is aangeval, die keer naby aan ons.

Soos ‘n vis uit die water

Hier en daar is daar mense wat eenvoudig oral tuis is; hulle is soos verkleurmannetjies wat net mooi oral kan inpas sonder veel moeite. Maar die meeste van ons is elke nou en dan soos ‘n vis uit die water.

Rookseine en ander boodskappe

Dis my mening: Ek wil graag die relevante nuus hoor, maar sonder die groetery en blommetjies

Die liefde is . . .

Vir party mense is liefde rose en sjokolade. Vir ander mense is dit net die teenoorgestelde: as jy net die ‘V’-woord begin noem. Dan begin die V-verskonings:
Top