Schools galleries

Osies hou pretdag

Pret en plesier is ‘n deel van enige laerskool leerder se woordeskat wanneer hulle die geleentheid het om eerder te speel as om wiskunde sommetjies te doen. Laerskool Pietersburg-Oos het op Woendsag, 7 Februarie en Donderdag, 8 Februarie dié geleentheid aan die kinders gegun.

Jongspan meet kragte by Osies-sportdag

Ouers en toeskouers kon hulself aan verskeie rugby- en netbalwedstryde verlustig gedurende Laerskool Pietersburg-Oos se jaarlikse klassekompetisie. Tydens dié wedstryde op Maandag, 29 Januarie het die leerders in klasverband op die rugbybane en netbalvelde kragte gemeet in voorbereiding vir die rugby- en netbalseisoen.

Bokkesport ‘n dag vol opwinding, rekords

‘n Heerlike sonskyndag het gesorg vir goeie buitelugpret op die atletiekbaan van Laerskool Krugerpark verlede Donderdag. Die Krugies het hulle Bokkesport gehou en vir die nuwe gr. R’e en 1’s, asook hulle ouers was dit ‘n genotvolle dag om te onthou.

PLS-leerders geniet atletiekuitdunne

Laerskool Pietersburg se nuut en gevestigde atlete het op Dinsdag, 23 Januarie tydens die skool se atletiekuitdunne, hulle staal op die veld en atletiekbaan gewys. Die atlete het in ‘n reeks veld- en baan items deelgeneem en het reeds hulle oefening vir die jaar se atletiekbyeenkomste ingekry.

Jabez kicks off the athletics season

On Friday, 12 January, each learner had the opportunity to show off some athletics skills during the school’s first trials. The learners took part in high jump, discus, shot put, javelin, long jump and a number of track items.
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends: