Community galleries

[FOTO’S] Radio Kalahari-plesier

Met die wonderlike musiek van die Radio Kalahari Orkes kon inwoners ‘n heerlike aand uit by die Yerbury Galleria geniet.

Jonges roer met toneelspel

Die Polokwane Drama Akademie het Vrydagaand drie vertonings aangebied.

[IN PICTURES] Crafts galore at market

Park Inn by Radisson Polokwane together with the Department of Sport, Arts and Culture hosted the first ever Craft Market on Saturday, 28 October 2017 at the hotel.

An evening in Paris for two with Mrs Polokwane finalist, Susan le Roux

A picnic under the Parisian sky is highly classed among the most romantic date ideas and Mrs Polokwane finalist, Susan le Roux used this as inspiration for her community project. On Monday, 23 October Susan hosted an Evening in Paris, complete with picnic baskets, romantic music and a silent movie.

[FOTO’S] Piet Pot vier 75 goue jare met feesdinee

Vir ‘n skool om 75 jaar oud te word is ‘n merkwaardige prestasie en Hoërskool Piet Potgieter (HPP) het hierdie mylpaal Vrydagaand tydens ‘n feesdinee in die Pierneefsaal gevier. Talle oud-leerders en gaste het die aand bygewoon om trots die skool te ondersteun en het tydens ‘n heerlike ete oor al hulle wedervaringe gesels.
Top