Musikante tokkel só

POLOKWANE – Die konsert op Woensdag, 29 November by die Gereformeerde Kerk in McDonnaldsstraat, het die studente van dié studio en van PEPPS College die gehoor met hul vertonings betower.

PEPPS College se musiekonderwyser en eienaar van die musiek studio, Renchia Grobbelaar, het haar trots teenoor die studente se toewyding uitgespreek.

Sy bied smiddae ook privaat musieklesse vir viool, orrel, klavier en klassieke kitaar aan en is verder ook die Suider-Afrikaanse Kerkorrelistevereniging (SAKOV) se streeksverteenwoordiger en ‘n stigterslid van die Limpopo Eisteddfod.

Die studente was waarlik opgewonde om hul musiektalent vir die gehoor te wys en hul passie vir musiek uit te leef.

[email protected]

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

  AUTHOR
Nadia Bradbury
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
[FOTO’s] Erica Pre-primêre hou afsluitingskonsert