Kruinies kraai koning by eisteddfod

Curro Heuwelkruin leerder, Kayla Muller.

POLOKWANE –  Die Tzaneen Eisteddfod is ‘n jaarlikse geleentheid waar leerders van verskeie skole aan verskillende items soos drama, dans en musiek kan deelneem.

Dit word jaarliks by Hoërskool Merensky aangebied en op 28 September is leerders van Curro Heuwelkruin vir hul goeie prestasies beloon.

Een van dié skool se uitblinkers was Mia Meyer, ‘n gr. 3-leerder wat toekennings vir haar puik prestasies indrama, kuns en Afrikaanse musiek ontvang het.

Mia Meyer (gr. 3)

Haar onderskeie toekennings was:

  • Kuns: Hoogste persentasie gr. 3.
  • Musiek: Hoogste persentasie gr. 3.
  • Beste Blaasinstrument: Hoogste persentasie Junior.
  • Engelse afdeling: Hoogste persentasie vir dramatised poetry.
  • Engelse afdeling:Hoogste persentasie gr. 3.
  • Afrikaans: Mees veeslydige deelnemer gr. 3.
  • Afrikaans: Hoogste persentasie gr. 3.
  • Afrikaans: Hoogste persentasie vir gedramatiseerde prosa – junior.
  • Afrikaans: Hoogste persentasie vir samespraak (saam met Lené van As) – junior.
  • Afrikaans: Hoogste persentasie vir improvisasie – junior.
  • Afrikaans: Hoogste persentasie vir onvoorbereide lees – junior.
  • Afrikaans: Hoogste persentasie vir onvoorbereide advertensie.

Ander uitblinkers was Tania Rosslee (gr. 5), Kayla Muller (gr. 6), Lené van As (gr. 7), Dylan Posselt (gr. 8), Roeloff Neuhoff (gr. 9) en Boetjie Steyn (gr. 4).

Tania toekennings:

Tania Rosslee (gr. 5)

  • Hoogste persentasie gr. 5 drama.
  • Hoogste persentasie gedramatiseerde poësie junior.
  • Hoogste persentasie monoloog junior.
  • Hoogste persentasie onvoorbereide lees – prosa.
  • Mees veelsydigste deelnemer.
  • Wenner Afrikaanse drama afdeling junior.

Kayla Muller (gr. 6)

Kayla toekennings:

  • Hoogste persentasie in gr. 6 – vokaal.
  • Mees veelsydigste leerder in vokaal gr. 6.
  • Beste vroulike solis – junior.
  • Algehele wenner vokale afdeling – junior.

Lené van As (gr. 7)

Lené toekennings:

  • Beste junior kunstenaar.
  • Hoogste kuns persentasie in gr. 7.
  • Hoogste persentasie vir Afrikaanse drama afdeling in gr. 7.
  • Hoogste persentasie vir onvoorbereide lees: prosa – junior.
  • Hoogste persentasie vir onvoorbereide advertensie – junior.
  • Hoogste persentasie vir samespraak (saam met Mia Meyer) – junior.

Dylan Posselt (gr. 8).

Dylan toekennings:

  • Hoogste persentasie in gr. 8 – musikaal.
  • Mees veelsydigste leerder in gr. 8.
  • Hoogste persentasie vir snaarinstrument – senior.
  • Alghele wenner musikale afdeling – senior.

Boetjie Steyn (gr. 4)

Boertjie toekennings:

  • Beste manlike solis – junior in vokale afdeling.

[email protected]

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Maretha Swanepoel
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kruinies bou berge klere