[FOTOS] Mnr. en Mej. Vivo 2017

Die nege tot 12 jaar meisies wenners is Anli Erasmus (tweede prinses), Hanneke Botha (wenner) en Anke Fourie (eerste prinses).

POLOKWANE – Die beoordelaar was Risca Britz, eienaar van Elite Beauty Solutions en die agt kategorieë was 16 tot 19 jaar vir seuns en meisies, 13 tot 15 jaar vir seuns en meisies, nege tot 12 jaar vir seuns en meisies en ses tot agt jaar vir seuns en meisies.

Sien die lys van wenners in Review Weekend

[email protected]

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Maretha Swanepoel
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
[FOTO’S] Soete atletiek by Oosskool gehou