[WATCH] PHS leerders wens hul pa’s ‘n gelukkige Vadersdag

POLOKWANE –Vadersdag is net een van die maniere waarom ons pa’s bedank vir alles wat hulle vir ons doen, of dit ons help om te leer hoe om ‘n fiets te ry, ons skoene vas te bind of ‘n band te verander. 

  AUTHOR
Riana Joubert
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
PHS-leerders wys ware welwillendheid-gees