Muntlegging vir PHS se kruisprojek

Leerders van PHS en Jessica Hattingh, religieonderwyser, gereed vir die muntlegging wat in die skool se vierkant gehou is.

POLOKWANE –  Die muntstukke word ingesamel om te help met die koste vir die bewoording bo die kruis teen die skoolmuur.

Dié kruisprojek sluit aan by die die skool se slotprojek.

Die slotprojek is ‘n projek waar leerders en personeel ‘n belofte aan God kan maak en dit deur middel van ‘n slot aan die hek by die skool kan vasmaak.

Al die projekte het betrekking op die skool se belofte om die Here te dien en word deur die religiespan van die skool behartig.

[email protected]

  AUTHOR
Riana Joubert
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Noordskool dra Super-8 kroon