update


Moordsaak uitgestel tot Junie

Kevin Clerk, saam met sy verloofde, Alida Scheffer.

MOKOPANE – Kevin Clerk, wat aangekla is vir die moord op André van den Berg, het vandag, 15 Mei, in die Mokopane Landdroshof weer verskyn.

Lees meer:Tref-en-trap saak uitgestel

Clerk het in 2014 na ‘n kuiersessie die oorledene na bewering voor sy huis in Geyserstraat doodgery.

Volgens Clerk was sy prokureur, Osie Oosthuizen, nie beskikbaar vir die hofdatum nie. Die saak is voorlopig uitgestel na 15 Junie.

Hy  is tans uit op borgtog.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Lionél van Wyk
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
14-year-old girl raped by educator in Ritavi