PHS boogskuts presteer by 3Di

Christiaan de Jager, Zander de Jager en Shaune Otto verteenwoordig PHS by die 3Di Boogskiet Kampioenskappe by Sondela.

POLOKWANE – Die kampioenskappe is op Saterdag, 8 April by die Sondela Natuurreservaat gehou.

Christiaan de Jager, Zander de Jager en Shaune Otto het PHS by die kompetisie verteenwoordig.

• Christiaan de Jager het ‘n derde plek in die klas, YMR15-17, behaal.

• Zander de Jager het ‘n tweede plek in die klas YMR13-14 behaal.

[email protected]

  AUTHOR
Riana Joubert
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
[FOTO’S] Vriendelike kompetisie op Tommies se velde