[VIDEO’S] Mnr en Mej PHS gekroon

POLOKWANE – Met opgehoude asems  het die gehoor gewag terwyl die beoordelaars, onder andere musiek gunsteling, Franja du Plessis, die wenners aanwys nadat hulle in formele en ontspanne uitrustings op die verhoog gepronk het en elk ‘n vraag beantwoord het.

Kyk na die video’s van die aand se verrigtinge en wie toe amptelik met die kroon en titel huis toe is.

Nog foto’s van dié spog geleentheid gaan in volgende week se Review pronk.

[email protected]

  AUTHOR
Riana Joubert
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
[WATCH] Share Joy principal announces newest addition to the playground