Tuks-reeks sorg vir naelbyt sport-aksie

Dewald Stroebel van PHS se eerste span breek deur die verdediging van Hoërskool Eldoraigne.

POLOKWANE – Hoërskool Pietersburg se eerste deelname aan die 2017 Tuks-reeks het op Saterdag, 4 Maart afgeskop en dit belowe om ‘n voorsmaak te wees van ‘n aksieryke maand.

Die skool het aan die Tuks-reeks teen Hoërskool Eldoraigne meegeding in netbal, hokkie en rugby wedstryde op PHS se velde.

Die uitslae:

Rugby:

Hoërskool Eldoraigne se verdediging hou op PHS se doellyn tydens die Tuks Reeks.

PHS o/14A-span wen 55-0

PHS o/14B-span wen 43-0

PHS o/15A-span verloor 29-10

PHS o/15B-span verloor 10-3

PHS o/16A-span wen 58-0

PHS o/16B-span wen 12-7

PHS derdespan verloor 26-5

PHS tweedespan speel gelykop 17-17

PHS eerstespan verloor 26-10

Speler van die week – Ross Crouse

Hokkie meisies:

Selma Muller wen die bal vir PHS se eerstehokkiespan teen Hoërskool Eldoraigne.

PHS o/14A-span wen 7-0

PHS o/14B-span wen 2-1

PHS o/15A-span wen 2-0

PHS o/15B-span speel gelykop 2-2

PHS o/16A-span wen 3-0

PHS o/16B-span wen 2-1

PHS tweedepan wen 3-0

PHS eerstespan wen 3-1

Speler van die Week – Lindi Burger

Hokkie seuns:

PHS o/14-span speel gelykop 1-1

PHS o/15-span verloor 2-1

PHS o/16-span speel gelykop 1-1

PHS tweedespan verloor 1-0

PHS eestespan wen 3-1

Speler van die Week – Daniel Swarts

Netbal:

PHS se eerstenetbalspan in aksie teen Hoërskool Eldoraigne.

PHS o/14A-span verloor 16-14

PHS o/14B-span wen 18-11

PHS o/14C-span wen 16-2

PHS o/15A-span verloor 28-11

PHS o/15B-span verloor 37-7

PHS o/15C-span verloor 13-10

PHS o/16A-span verloor 31-18

PHS o/16B-span verloor 21-9

PHS o/17A-span verloor 19-15

PHS o/17B-span wen 24-4

PHS tweedespan wen 17-9

PHS eerstespan verloor 34-13

Speler van die Week – Tiffani Africa

[email protected]

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Riana Joubert
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Muntlegging vir PHS se kruisprojek