Marnè Ebersohn pronk

Marnè Ebersohn Akademie se laerskoolgroep glimlag trots nadat hulle by die onlangse BCVO Noord Transvaal Atletiekbyeenkoms uitgeblink het.

POLOKWANE – Marnè Ebersohn Akademie spog met ‘n reeks top atlete wie by die onlangse Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys (BCVO) Noord Transvaal Atletiekbyeenkoms uitgeblink het.

Die byeenkoms het in Mokopanie plaasgevind en het gedien as ‘n kwalifiserende rondte vir die atlete om hul Suid-Afrikaanse kleure te verwerf.

Die trotse hoërskoolgroep wat hul skool goed by die onlangse BCVO Noord Transvaal Atletiekbyeenkoms verteenwoordig het.

Die uitslae hiervan sal later in die jaar bekend gemaak word.

[email protected]

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Calvyn van Wyk

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
HPP, inwoners bid saam vir Suid-Afrika op #BlackMonday