In spatsels van rooi getooi

Sharon Venter en Melinda Koekemoer van die skool se ATKV-jeugtak, Potifar, staan gereed om die onderwysers met 'n klein Valentynsgeskenkie te verras.

Hoërskool Piet Potgieter se personeel en leerders het Valentynsdag in rooi gevier.

Benewens prettige haartooisels soos strikke, linte en blomme het die leerders ook gepronk met strikdasse en rooi sokkies.

Toe die son sak het die leerders kans gekry om in hul mooiste vere uit te hang by die skool se Valentynsdans.

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Modimolle-Mookgophong Mayor talks of turnaround in town