Dans die liefdes-dans

Janique Jacobsz, Jaco Van Wyk, Meryke Du Preez, Otavio Cunha Claro, Ndlali Ledwaba en Eduard Rautenbach is gereed om die aand in te dans.

POLOKWANE – Plek-plek was daar maskers te sien tussen die glanspaartjies terwyl ‘n algehele atmosfeer van opgewondenheid in die lug gehang het en die leerders gretig was om die aand in te dans.

Vrydagaand het die klanke van musiek en gesellige geselskap die skoolsaal gevul, terwyl kalwerliefde hier en daar sy gesig gewys het.

[email protected]

  AUTHOR
Riana Joubert
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Kruinies bou berge klere