Simfonia Juventi kuier binnekort hier

Die jeugorkes tree gratis op en die geld wat ingesamel word is ten bate van die Mookgophong Tuiste vir Bejaardes en Waterberg Residentia Ouetehuis.

Die Simfonia Juventi is nie onbekend in Mookgophong en Modimolle nie en betower gehore reg oor die land.

Hulle tree gratis op en die geld wat ingesamel word is ten bate van die Mookgophong Tuiste vir Bejaardes en Waterberg Residentia Ouetehuis.

Die orkes gaan op 19 Mei by die Gereformeerde Kerk op Modimolle optree ten bate van die Waterberg Residentia Ouetehuis. Die verrigtinge sal om 17:30 begin en koste beloop R40. Vir enige verdere navrae kan Martie van der Wateren by 082 376 2642 gekontak word.

Die orkes gaan ook op 20 Mei in Hoërskool Hans Strijdom se skoolsaal in Mookgophong optree ten bate van die Mookgophong Tuiste vir Bejaardes. Die deure sal anaf 18:00 oop wees vir 18:30. Die dragskode is semi-formeel en kaartjies kos R100 vir volwassenes wat vooraf bespreek. By die ingang sal die koste R80 per volwassene wees en R50/R30 vir skoliere. Vir besprekings kontak Hercules Louw by 082 928 1676 of Annelie Reinecke by 083 683 6562.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Surviving cancer together

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other