Paasoptog: Kom stap saam

Die jaarlikse Paasoptog word gehou op Dinsdag, 28 Maart, as deel van ‘n bewusmakingsveldtog waartydens die boodskap van die Paasfees uitgedra sal word.

Dit handel alles oor Jesus se opstanding uit die dood. Die openingseremonie begin om 11:45 voor die Biblioteekterrein in Van Riebeeckstraat, vanwaar die optog om 12:00 sal volg deur die strate van die dorp. Die afsluitingseremonie is om 13:30 (biblioteekterrein).

Christenkerke en skole in Mokopane is betrokke by die reëlings. Almal word genoo

COMMENTS

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Kom draf saam