Kom geniet ‘n dag van pret, plesier

Die Sewendedag Adventiste Kerk nooi almal uit na hul Art in the Park geleentheid op 28 Mei van 09:00 tot 16:00.

Daar sal ‘n verskeidenheid stalletjies wees. Musikante wie wil optree, asook enige opvoer van toneelstukke is welkom.

Vir die jongspan sal daar ‘n poppekas wees en hulle kan hulle gesigte laat verf. Vir volwassenes sal daar ‘n verskeidenheid pret aktiwiteite soos toutrek wees.

Vir meer inligting of om by die geleentheid uit te stal, kontak Charmaine by 072 74 22 663.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Jong Rosemary ‘n ware vegter

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other