Elvis Blue kom kuier in Polokwane

Amazing Grace Fertility Fund bied Elvis Blue aan

Amazing Grace Fertility Fund bied Elvis Blue aan op Saterdag, 27 Mei om 18:00 vir 18:30 aan by die N.G. Kerk Pietersburg-Noord op die hoek van Dorp- en Dr. Anneckestrate.

Kaartjies beloop R200 en R300 per persoon en is beskikbaar by die kerkkantoor. Alternatiewelik kan Pauline by 071 676 4519 of Lizani by 079 492 9533 gekontak word.

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Oud-Pietie kom kuier in Polokwane