School sport

Head to head for Eagles, Tommies

The football teams of Eagles Nest Christian School (ENC) and Tom Naudé High Technical School, provided for gut-wrenching excitement when they clashed last Thursday.

Dis Noord teen Suid

Dit was ‘n stryd van die suide en die noorde toe jong rugbyspelers mekaar onlangs die stryd op die veld aangesê het.

Osies plaas Kruinies in skaakmat

Die skaakspelers van Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) en Curro Heuwelkruin het mekaar verlede Woensdagmiddag die stryd aangesê.

Stanfordians show some pedal power

The Shikwaru DebtSafe MTB Challenge was held at the Shikwaru Game Lodge property near Mokopane on Saturday, 6 May.

Toutrek om meeste doele te skiet

Die netbalspanne van Laerskool Pietersburg (PLS) het dié van Laerskool Louis Trichardt verwelkom vir verlede week se ligawedstryde.

PHS-skut in die kol

Jean-Mari Mostert (16) van Hoërskool Pietersburg, het ‘n week gelede aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Binneshuise Boogskietkampioenskappe in Pretoria-Noord deelgeneem.

Osies presteer in Super 12

Die Laerskole se Super 12-reeks word jaarliks deur die Universiteit van Pretoria aangebied.

PHS se eerstespanne troef hokkiefees

Die eerstehokkiespanne van Hoërskool Pietersburg het onlangs aan ‘n hokkiefees in Krugersdorp gaan deelneem en baie goed gevaar.

Lim colours for ENCS

Three learners from Eagle’s Nest Christian School (ENCS) will be spending part of their June/July school holiday in Pretoria.

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top