Sport

Swemmers wys hul slag by SA kampioenskap

Om in die voorste linie te swem saam met van die land se top jong swemmers verg lang oefentye in die water en tonne deursettingsvermoë.

Round or 2 for fun on Easter weekend

Several avid golfers took to the fairway of the Polokwane Golf Club to take part in a relaxing golf competition with family and friends on Saturday.

Luggeweerskiet verg verskeie eienskappe

Luggeweerskiet is ‘n sportsoort wat al hoe gewilder raak, maar dit is ‘n sport wat baie duur is en baie toewyding en dissipline verg.

PHS eindstryd geskiedenis

Hoërskool Pietersburg (PHS) het tydens die onlangse Hansieweek geskiedenis gemaak toe hulle vir die eerste keer in dié kompetisie in die eindwedstryd gespeel het.

Loskop Marathon the biggest it has ever been

The Forever Resorts Loskop Series, comprising the traditional Loskop Marathon and the ever popular 21.1km Forever Resorts Wild Challenge, is taking place on Saturday, 22 April 2017 and is fully subscribed.

PHS boogskuts presteer by 3Di

Drie van Hoërskool Pietersburg (PHS) se boogskuts het hul skool se naam by die 3Di Kampioenskappe hoog gehou.

Action packed cricket guaranteed

Polokwane Action Sport are currently busy with their autumn league which is proving to be action packed indeed.

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top