Bosveld Sport

Kom geniet die buitelug

Die Mokopane Fietsryklub nooi alle fietsryers uit om saam te kom trap. Die klub se aktiwiteite en beplanning is as volg:

Fiks en viets in 2017

‘n Mens se gesondheid is goud werd en met 2017 wat pas begin het, is dit die ideale tyd om jou tekkies af te stof en by een van die talle sportklubs aan te sluit.

Dubai avontuur vir sewes

Altesaam nege ywerige rugbyspelers van Hoërskool Piet Potgieter op velde van die Sewesstadion in Dubai tydens die immergewilde Emirates Dubai sewesrugbytoernooi uitgedraf

Jaagduiwels vereer

Spoedvrate van die Bosveld Wedrenklub het op 26 November vir die laaste keer dié jaar vir witwarm aksie op die ovaalbaan buite die dorp gesorg.

Skerm-guru vereer

Onder Uwe Schröder se leiding as afrigter het vyf van die klublede nasionale kleure in beide die junior en seniorafdeling verwerf.

Kwaliteit skermkuns

Perfekte koördinasie, balans, vinnige reaksie en fiksheid is slegs ‘n paar van die vereistes waaroor ‘n skermer moet beskik om die uiters moeilike sportsoort te kan beoefen.

Swem is Raymond se forté

Eeen van Tuks Mokopane Swemklub se top swemmers droom daarvan om eendag Suid-Afrika in die water by die Olimpiese Spele te verteenwoordig.

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top