Schools

Borde vol liefde

Die liefde is by Laerskool Pietersburg (PLS) gevier met borde vol vrugte en ‘n sjokolade-fontein.

[VIDEO’S] Oosskool se Mnr. En Mej. Valentyn

Oosskool het Donderdag, 16 Februaire hul jaarlikse Mnr. en Mej. Valentyn aangekondig. Die deelnemers, slegs van die gr. 6 groep af, het ‘n kans gehad om hul talente te wys. Hiermee brokkies van die opvoerings:

School choir ups their game

Michelle Mensah and Jeaturm Maelane are Technical High School Tom Naudé’s newly elected choir leaders and they want you to know why you should keep an ear out for them this year.

Noordeland boasts young innovators

Two Gr 10 learners from Noordeland invented a water purification bucket system which landed them a Top Young Innovators award.

[FOTO’S] Valentynsdagpret by Akademie

Die leerders van Akademie Reformia het Valentynsdag op ‘n prettige manier gevier toe die gr. 6 en 7-leerders saamgespan het om ‘n pretdag te reël.

Liefde straal op Osieteddies se Harteliefiedag

Rooi en wit ballonne was oral by Osieteddies Kleinkindontwikkelingsentrum opgesit en almal se rooi en wit klere het die gevoel van liefde uitgestraal.

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top