Galleries

[FOTO’S] Dopperbasaar sorg vir groot gunstelinge

Rokke vir Barbie-poppe te kus en keur, handgemaakte meubels en juwele, houtspeelgoed na enige peuter se hart. Gebreide en gehekelde klere en tjalies, blatjang en rissiesouse, groente, tuisgemaakte borrelbadmengsels in pastelkleure, doeksakke en houers vir babadoeke en kopbande en ‘n lekker boereontbyt teen net R50. Al dié lekkernye was maar ‘n paar van die dinge wat mense Saterdag na die jaarlikse basaar van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord gelok het.

[FOTO’S] Markdag-makietie by klub

Met gesellige musiek in die agtergrond kuier inwoners heerlik onder die koeltebome by Saterdag se GWM Polokwane Rolbalklub markdag.

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top