Galleries

[FOTO’S] Inwoners draf fluks vir ‘n goeie saak

Mev. Polokwane 2018 finalis, Wilhelmiena Kkoutas, het Saterdag as deel van een die gemeenskapsprojekte wat sy moes aanpak om aanspraak te kan maak op dié gesogde kroon, ‘n pretdraf gereël ten bate van mense wat aan outisme ly.

[FOTO’S] Die tyd stap aan…

Die gr.R leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het hierdie week ‘n toer deur die jaar geneem tydens hul konsert.

[FOTO’S] Soete atletiek by Oosskool gehou

Laerskool Pietersburg-Oos se jaarlikse sjokolade atletiekdag het gesorg vir groot pret en plesier soos die leerders sake op die sportveld uitgespook het om ‘n sjokolade of twee, selfs meer op te raap.

[VIDEOS] Die tyd stap aan…

Die gr.R leerders van Laerskool Pietersburg-Oos het hierdie week ‘n toer deur die jaar geneem tydens hul konsert.

[IN PICTURES] 2017 Limpopo Braai Knights semi-final

The judges of the second semi-final round of the 2017 Limpopo Braai Knights competition, Dirk Liebenberg, Marjorie Knoetze and Bradley Mockford, had their work cut out for them to determine the winners on Saturday.
Top