Gr. 1C werf meeste bloedskenkers

Dottie Pinn (SANBD, Skakelbeampte) en Christine Neethling (Oosskool, gr. 2-onderwyser) hou saam met die gr. 2 C-klas partytjie omdat hulle die meeste skenkers vir Oosskool se bloedskenkdag gewerf het.

POLOKWANE – Dít is bo en behalwe die warmsjokolade wat hulle op die dag van die bloedskenk aan kon smul vir elke persoon wie vir hulle geskenk het.

Vanjaar se wenklas is as die gr. 1 C-klas aangewys en Christine Neethling se klas het verlede Donderdag die geleentheid met ‘n kinderete en lekkergoedpakkie gevier.

Die etes en lekkergoedpakkies is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) geskenk en SANBD Polokwane se Skakelbeampte, Dottie Pinn, het die geleentheid saam met die leerders geniet.

“Hierdie partytjie is spesiaal om vir die leerders dankie te sê dat hulle hul ouers en familie aangemoedig het om te kom bloedskenk. Daar is altyd ‘n nood vir bloed in die land en ons bedank ieder en elke skenker vir hul bydrae om lewens te red,” sê Dottie.

Oosskool het tydens vanjaar se bloedskenkdag altesaam 223 eenhede bloed geskenk.

maretha@nmgroup.co.za

  AUTHOR
Maretha Swanepoel
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ReviewCapricorn Voice BosveldBonusAutodealer.co.za
Top
Recommended Story x
Liefde vir die mens vloei deur sy are

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other