[FOTO’S] Pavillion se eerste markdag ‘n sukses

Ina van Vuuren het ‘n verskeidenheid juweliers-ontwerpe ten toon gestel,en verkoop, by Saterdag se Pavillion Markdag.

Die kleurvolle juwele genaamd Beading Hearts is deur Chantal Calabria uitgestal.

‘n Verskeidenheid handewerk en ander produkte is by die eerste Pavillion Markdag te koop. Hier is Anita de Beer met haar Craft Angels produkte wat sy self maak.

Sané Meyer is die organiseerder van Saterdag se heel eerste Pavillion Markdag. Hier is sy by haar klere-uitrustings genaamd Purple Feather Clothing.

Bakkies van Vuuren het sy Cafféluxe koffieprodukte uitgestal tydens Saterdag se Pavillion Markdag. Dis die eerste keer dat so ‘n geleentheid by die Pavillion aangebied is.

Rina Carlson het produkte van RAC Accessories van die hand gesit.

  AUTHOR
Roelof de Jonge
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
[FOTO’S] PLS geniet markdagjolyt

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other