Potties Atletiekklub se atlete draf Twee Oseane kaf

Links is Estelle Geerkens, Sarie Coetzee, Khatija Essack, Leanne Winnan, Cecilia Ferreira, Aubrey Baloyi en Andrea Ferreira. Agter is Annemari Kruger en Wihan Geerkens. Foto's: Verskaf

MOKOPANE – Die marathon wat in 1970 begin is met net 26 deelnemers, word nie verniet as een van die wêreld se mooiste ultrawedloop beskou nie met duisende plaaslike sowel as internasionale deelnemers.

Verlede Vrydag se wedlope het bestaan uit ‘n 24 km of 12 km, asook n pretdraf van 5,6 km, Saterdag is die 21 km en 56 km ultra marathon aangepak.

Potties se langasems het goed gedoen en benewens die talle medaljes wat ingeryg is, spog van die lede met persoonlike beste tye.

Die uitslae was as volg:

12 km wedloop

• Andrea Ferreira 01:38.

• Cecilia Ferreira 01:38.

Aan die draf. Cecilia en Andrea Ferreira in aksie.

21 km half marathon

• Andrea Ferreira 02:31.

• Cecilia Ferreira 02:22.

• Denise Cloete 01:47 (persoonlike beste).

• Daleen van Zyl 02:36.

Daleen van Zyl het die 12 km wedloop voltooi en is in haar noppies met haar medalje.

• Wihan Geerkens 01:58 (persoonlike beste).

• Fozia Issufo 03:01.

Fozia Issufo spog met haar medalje.

• Sulinam Tayob 02:33.

• Fatima Tayob 02:36.

• Ben Fourie 03:00.

• Olive Jacobs 02:46.

56 km Ultramarathon

• Estelle Geerkens 05:37.

• Aubrey Baloyi 05:44 (persoonlike beste).

• Annemari Kruger 05:48 (persoonlike beste).

• Sarie Coetzee 06:19.

• Leanne Winnan 06:30.

• Khatija Essack 06:34.

Die atlete gaan komende Saterdag aan die Loskop 50 km ultra marathon en 21 km half marathon deelneem. Dit is twee naweke in ‘n ry waar die atlete 50 km en meer aandurf wat dien as voorbereiding vir die uitmergelende Comrades Marathon wat oor ses weke gehou word.

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

  AUTHOR
Charmaine Lourens
Editor - Bosveld Review

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
Potties Atletiekklub atelete voltooi taai wedloop

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Capricorn Review
Review Online


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other