Osies vier Tjokkers en Juffers

POLOKWANE – Hulle het die dag by een van hulle maatjies se huis spandeer waar hulle kon swaai, motortjies ry en wilde diere soos ‘n vlakvark en swart willebees kon voer.

Die leerders het geswem en op die springkasteel gespeel en hul gesiggies is deur hul juffrouens en toesighoudende mammas geverf.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Maretha Swanepoel
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Top Tommies kry trofeë