Tommies sorg vir atletiek uit boonste rakke

Tommies wie by Vrydag se interhoër uitgeblink het is voor Moloko Mokgawe (goud in hoogspring), Huma Matsobane (goud in 800 m en 1 500 m) en Zelri de Bruin (goud in gewigstoot).
Agter is Baan van Zyl (brons in 100 m hekkies), Dylan Botha (goud in verspring), Armich Lottering (brons in verspring), Zandre Cloete (goud in 100 m en 200 m, in albei nuwe rekords opgestel), CJ Nel (goud in 100 m en 200 m) en Makgobe Bopape (goud in 1 500 m en silver in 800 m). Eduanique Harmse was afwesig. Hy het goud

POLOKWANE – HTS Tom Naudé het gesorg vir aanskouelike atletiek met 10 van hulle top atlete wat baie goed gevaar het tydens Vrydag se interhoër atletiekbyeenkoms wat by die Peter Mokaba Stadion gehou is.

• Moloko Mokgawa – o/14 hoogspring, 1,45 m.

• Baan van Zyl – seuns o/14, 100 m hekkies in ‘n tyd van 0:47,25.

• Dylan Botha – seuns o/14 verspring, 5,09 m.

• Huma Matsobane – seuns o/15 800 m in 02:13,07, asook die 1 500 m in 04:40,96.

• Zandré Cloete – seuns o/16, 100 m in ‘n tyd van 0:10,9 asook die 200 m in 0:22,05.

• Eduanique Harmse – seuns o/16, 400 m (goud) in ‘n tyd van 0:53,96, brons in die 100 m hekkies in ‘n tyd van 0:15,75 en silwer in verspring, met ‘n afstand van 5,96 m.

• Zelri du Bruyn – meisies o/17 gewigstoot, 10,10 m.

• CJ Nel – seuns o/17, 100 m in ‘n tyd van 0:11,00 en die 200 m in ‘n tyd van 0:22,37.

• Bopape Makgobe – seuns o/17, 1 500 m in ‘n tyd van 04:50,58, asook die 800 m in ‘n tyd van 02:11,84.

• Armich Lottering – seuns o/19 spiesgooi met ‘n afstand van 47,17 m.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

  AUTHOR
Maretha Swanepoel
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

ReviewCapricorn Voice BosveldBonuslooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Easter joy at Share Joy