Opinion

Die inwoners het verlede jaar in opstand begin kom teen die munisipale verwikkelinge en steeds is daar geen einde in sig.

Wortel van al die kwaad gesoek

MUNISIPALE en politieke woelinge, taxigeweld en onrus het ons eens rustige plattelandse dorpie sedert begin verlede jaar op sy rug gekeer en vir voorbladnuus gesorg wat die gemeenskap weekliks aan die praat en gis hou. Persvryheid, oftewel mediavryheid, maak dit moontlik om die gemeenskap ingelig te hou en word as ‘n belangrike deel van demokrasie

reviewexpress reviewmakhado review_capricorn reviewbosveldlooklocal.co.zaDealfinderAutodealer.co.za
Top